Laerskool Summerwood

Hoek van Skegnessweg en Tweede Laan, Summerstrand, Gceberha, Oos-Kaap, Republiek van Suid-Afrika

Laerskool Summerwood streef sedert 1945 daarna om 'n diverse gemeenskap van gekunstelde, gedissiplineerde en doelgerigte leerders te skep. Onderwysers benader hul roeping met erns en stel hoë verwagtinge en uitdagings. Nietemin wil ons ervaar dat ouers, onderwysers en leerders hul deeloname aan ons gesinskool by die see aktief geniet. Daarom is die leeromgewing gekoesterd en mensliewend. Alle aspekte van skoolontwikkeling is vir ons belangrik; dus steun ons sterk op die akademiese, kulturele, sport- en waardegerigte aspekte van die Sumnmerwood onderrig- en leerervaring.

Verbeel jou 'n prettige gesinskool by die see...

home_landscape.jpg

AKADEMIE

 

Ons leerders is toegewyd. Hulle word deeglik voorberei  vir hul hoërskoolloopbaan.

​Voorbeelde van ons leerders wat presteer aan die gesogte Hoërskool Pearson is as volg (Junie 2022-Uitslae):

Graad 8

Lieschen Lőest (1ste graadposisie)

Dhiren Naidoo (3de graadposisie)

Bernard Mansvelt (4de graadposisie)

Graad 10

Chris Joubert (2de graadposisie)

Nina Fourie (3de graadposisie)

Graad 11

Juliette Pitts (1ste graadposisie)

Hannah du Plessis (2de graadposisie)

Marli du Plessis (3de graadposisie)

Graad 12

Mari Venter (2de graadposisie)

Danielle Honiball (4de graadposisie)

Makhanda Music Competition Achievers.png

MUSIEK

 

Ons Musiekleeders lewer skitterprestasies by verskeie kompetisies. Voorbeelde volg.

SASMT-Kompetisie (In the Mix)  Kategoriewenners

Kontemporêr Anvangsfase Graad 2

Jorja Peacock - Vokaal

SASMT-Kompetisie (In the Mix)  Kategoriewenners

Kontemporêr Graad 3 en hoër

Petri Reynolds - Klavier

SASMT-Kompetisie (In the Mix)  Kategoriewenners

Jazz Anvangsfase Graad 2

Emma van der Walt - Klavier

SASMT-Kompetisie (In the Mix)  Kategoriewenners

Jazz  Graad 3 en hoër

Alina Bower - Klavier

Makhanda Musiekfees 2022

Semi-finaal

Alina Bower, Aaron Kahn, Petri Reynolds en Anette van der Spuy

Makhanda Musiekfees 2022

Finaal

Aaron Kahn - tweede in Juniorkategorie

Petri-Reynolds - derde in Juniorkategorie

Summerwood Primary School Athletes.jpg

SPORT

 

Laerskool Summerwood is opreg trots op ons  individuele atlete en sportspanne.

Atletiek

Oos-Kaapse Span

Mia Prinsloo (Dogters  O/10 - 1200M);

Karlu Oosthuizen (Seuns  O/11 -verspring);

Emma Bower (Dogters O/11 - verspring)

Rugby

Spogrugbyspeler

Wiehan Schmidt (Oos-Kaap  O/13 B).

Hokkie - Dogters

Spoghokkiespeler

Chanelle Venter (Oos-Kaap O/13 B)

Atletiek

Oos-Kaapse Span

Drie O/12 dogters dring deur na die Oos-Kaapse netbalproewe in Oos-Londen. Die dogters is: Mia Fouché, Geena Slabbert en Kalkidan Gibsow.

Tennis

Opkomende Sterre

Die O/13 A-seunspan kwalifiseer vir die Oos-Kaapse Provinsiale Opkomende Sterre Tennistoernooi in Oos-Londen.

Swem

Vlak 2

Liam Forsythe het die skool verteenwoordig in die Streeks-Vlak 2 Swemkampioenskap.  Liam is tans O/10.  Hy het 'n goue medalje verower in die 100 m-vlinderslag en 'n silwermedalje in die 50 m-vlinderslag en die 100 m- en 200 m- vryslag.